Search

La Récolte November Newsletter

Updated: Feb 20, 2020

In this Issue >>>

La Récolte: The Final Phase

Inwoner Insetsel: Bikini-tiener

Recipe of the month

Exercise for seniors

Fun things to do in November


La Récolte

The Final Phase


The final phases of La Récolte Retirement Village in Stellenberg, in the northern suburbs of Cape Town, has been launched.


Block C will include a state-of the-art care center along, with 48 assisted living suites, which offer a combination of studio, one-bedroom and two-bedroom units, ranging between 20m² and 60m², while Block D will offer 42 independent living units.


These units will vary between 60m² and 96m². Situated close to Tygervalley Shopping Center, Willowbridge, the Durbanville winelands, the acclaimed Welgemoed golf course, hospitals and clinics, the development also offers easy access to the N1, says Jessica Kolver, property sales agent for the C4 Property Group.


She adds that Block C not only offers assisted living, but also frail care. Each apartment boasts emergency nurse-call panic buttons; 24-hour security with CCTV cameras; electric fencing and manned access-controlled gates; DStv connectivity; fibre internet; optional home-care nursing; landscaped gardens, laundry facilities and affordable, stable levies.

La Récolte offers three very important benefits - location, security and comfort!

For more information please visit www.larecolte.co.za.

Or call Jessica Kolver on 074 888 2132, or e-mail on jessica@c4propertygroup.co.za.


Inwoner Insetsel

Bikini-tiener

Ek is `n tiener glo vir my;

In brander name winkels sal jy my beslis kry.

Wat ek dra maak mos saak.

Ek is `n tiener! Sien my tog net raak.


Gister het ek vir my `n bont geblomde swemding gekoop

So `n ietsie bietsie teeny weeny bikini om mee rond te loop.


Ek lyk vir myself so mooi in die eina lappie getooi.

Maar ewe skielik raak ek hoendervel

Toe ek weer dink aan wat my ma my vertel.


Of ek dit kan glo is n ander saak.

Dis iets wat my kop heel deurmekaar maak.


Sy beweer toe sy `n tiener was soos ek

Met elke kurwe mooi op sy plek

Het sy ook bikini gedra

So sê my ma!!!!!


Verbysterd kyk ek na haar.

Ek kan nie glo dis regtig waar!!

Met die verloop van tyd het daar beslis iets gebeur.

`n Bikini? My ma? Miskien moet ek my hieraan glad nie steur.


Ek besluit toe om vertrouelik met my ouma te praat.

Sy`s baie verstandig en het altyd goeie raad.

Maar toe kyk sy my so verlangend aan: Hartjie jy sal seker nie regtig verstaan.

Maar weet jy ek was ook destyds `n tiener; mooi en jonk.

Ek het toe self in `n bikini gepronk.”